Maandag 30 Maart 2020

Dr. Marlena Kruger praat oor tegnologieverslawing en digitale demensie.

Klik hier om na die potgooi te luister.

Maandag 16 Maart 2020

Dr. Marlena Kruger gesels oor hoe tegnologie jou brein herbedraad.

Klik hier om na die potgooi te luister.

Maandag 23 Maart 2020

Amore Bekker praat met dr. Marlena Kruger, ‘n neuro-opvoedkundige, oor elektro-hipersensitiwiteit en digitale demensie.

Klik hier om na die potgooi te luister.

Woensdag 5 Februarie 2020

Dr. Marlena Kruger bespreek haar loopbaan as radiografis, opvoeder en sielkundige, en brei uit oor die impak van mensgemaakte straling wat vanaf selfone, wi-fi, selfoontorings en antennas afkomstig is.