Houtie Houtkapper

R49.99

Die storie van Houtie Houtkapper illustreer vir ons jong kindertjies die gevare van te veel skermtyd voor die televisie. Dit kommunikeer op die vlak van die kind en is ‘n waardevolle hulpmiddel vir ouers om hul kinders aan te moedig en gesonde gewoontes te ontwikkel.
Die gebruik van tegnologie het ‘n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om ‘n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.
Vir meer inligting en kontakbesonderhede oor kursusse en praktiese hulp besoek gerus die webbladsy: www.mindunique.co.za (http://www.mindunique.co.za)
SKU: 307 Category:

Weight 0.1 kg
Dimensions 23 × 16 × 1.4 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Houtie Houtkapper”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket