Jonathan se Stadsavontuur.

R49.99

Hierdie boekie vertel die storie van twee vriende wat bymekaar gaan kuier. Jonathan bly op ‘n plaas en sy vriend bly in die stad. Hul leefwêrelde verskil baie en hul ervarings is heelwat uiteenlopend…
Die gebruik van tegnologie het ‘n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om ‘n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.
Vir meer inligting en kontakbesonderhede oor kursusse en praktiese hulp besoek gerus die webbladsy: www.mindunique.co.za. (http://www.mindunique.co.za)
SKU: 299 Category:

Description

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 23 × 16 × 1.4 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jonathan se Stadsavontuur.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *