Spesiale Aanbod: Twee kinderboekies en DVD

R99.00

Belê in:
  • kwaliteit interaktiewe tyd met jou familie en kinders!
  • Koop twee pragtige volkleur kinderboekies met opvoedkundige aktiwiteite. Ingesluit DVD oor Tegnoloigeverslawing: Neuro-opvoedkundige en holistiese perspektief. Onderskei sinvol tussen verslawende gebruik teenoor ‘n gesonde en sinvolle gebruik van tegnologie en sosiale media op ‘n daaglikse basis. DVD is veral op ouers gemik om wyse besluite te kan neem oor die beperkte blootstelling van baba’s, kleuters en jong kinders aan o.a. digitale aktiwiteite (o.a. opvoedkundige speletjies) op bv slimfone en tablette.
  • Moenie langer wag en uitstel totdat dit te laat is nie!
  • Wees proaktief en belê vandag reeds in julle gesin se toekoms op die regte manier. Ondersteun sinvolle en persoonlike interaksies, beste leeraktiwiteite en tydsbesteding!!
Bestel en betaal aanlyn. Afleweringsopsies is aan einde van die bestellingsproses. Indien jy nie regkom om aanlyn te bestel nie, of verkies om ‘n faktuur te ontvang en daarna ‘n elektroniese oorbetaling te doen, epos jou bestelling aan info@mindunique.co.za.
Foto’s van tweede boekie (Jonathan se Stadsavontuur) en agterkant van DVD is by Engelse pakket beskikbaar.
SKU: 310 Category:

Description

Additional information

Weight 0.25 kg
Dimensions 23 × 16 × 4 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Spesiale Aanbod: Twee kinderboekies en DVD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *