Elektromagnetiese besoedeling
RSG Driesestig – 30 Augustus 2022 Hoewel daar geen onteenseglike bewyse is nie, sê dr. Marlena Kruger dat elektromagnetiese besoedeling die gesondheid van die mens kan beïnvloed. Jacqui January gesels met haar oor die behandeling en voorkomingsmaatreëls teen teen hierdie soort besoedeling.
Elektromagnetiese besoedeling Read More »
