Tegnologie met Blaine: Verbod op sosiale media vir onder-16’s
20 Augustus 2026: Al hoe meer lande probeer om jongmense onder 16 van platforms soos TikTok, Instagram en YouTube weg te hou, met veiligheid en die beskerming van kinders as hoofrede. Hoe werk hierdie verbod in die praktyk, en wat beteken dit vir privaatheid, ouers en jongmense? Blaine gesels met Dr. Marlena Kruger hieroor.
Tegnologie met Blaine: Verbod op sosiale media vir onder-16’s Read More »






