Radio Kansel Kopskuif 21 Februarie

Kopskuif met Mercia Eksteen
🗓 Saterdag | 16:00 – 17:00
📻 Radio Kaapse Kansel | www.capepulpit.co.za

Luister hier na die potgooi: https://iono.fm/e/1651173

Dr. Marlena Kruger, neuro-opvoedkundige, tegnologieverslawingspesialis en uitvoerende hoof van die MindUnique Education en TechnoLife Wise Foundation is op 21 Februarie die gas op Kopskuif.


Dr. Kruger gesels oor hoe die onoordeelkundige gebruik van onder andere slim- en selfone die mens sielkundig, fisiek en emosioneel kan benadeel.


Verder bespreek sy die waarskuwingstekens van die oorgebruik van tegnologie en wei uit oor die kursusse en programme wat MindUnique Education en TechnoLife Wise Foundation aanbied.

Besoek gerus www.technolifewise.org vir meer inligting.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Basket