Te veel skermtyd en infertiliteit

Maandag 20 April 2020

Neurosielkundige en voormalige radiografis dr. Marlena Kruger praat oor te veel skermtyd en die gepaardgaande langdurige blootstelling aan nie-ioniserende bestraling. Sy kyk na die verband tussen hierdie strale en infertiliteit.

Shopping Basket