Hierdie unieke tweetalige SPRANKEL-joernaal, bring kleur, kreatiwiteit en inspirasie bymekaar. Dit bied inspirasie vir oorvloedige liefde, blydskap en vrede in ons digitaal-gedrewe wêreld.
- Pragtige blomuitleg vir elke bladsy
- Wenke en die waarde van joernaalskryf
- Tweetalige joernaal met Bybelverse in Afrikaans en Engels
- Ten bate van en volhoubaarheid van TechnoLife Wise Stigting.
This unique bilingual JOY-journal, brings together colour, creativity and inspiration. It offers inspiration for an abundance of love, joy and peace in our technology-driven world.
- Beautiful flower layout for each page
- Tips and value of journal writing
- Bilingual journal with Bible verses in Afrikaans and English
- For the benefit and sustainability of TechnoLife Foundation.





