Selfoonverslawing “soortgelyk aan dwelms”
Bron: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/selfoonverslawing-soortgelyk-aan-dwelms/ Die wêreld is toenemend vasgevang in ʼn wurggreep van digitale verslawing. En dit is veral die jeug se deelname en die uitwerkinghiervan op die mensdom in geheel wat kommer wek. Hierbenewens wil dit voorkom asof Suid-Afrika aan die voorpunt trek en dat ʼn internasionale verklaring van 2023 die werklikheid boekstaaf. Kenners het met […]
Selfoonverslawing “soortgelyk aan dwelms” Read More »
