Eden FM: Episode 158 met Dr Marlena Kruger
Dr. Marlena Kruger is die CEO van TechnoLifeWise Foundation. Sy gesels oor die effekte van “techsmog” (elektrobesoedeling) of elekto magnetiese velde op ons fisiese – en geestesgesondheid. Sy bespreek ook die gevolge van elektroniese skermsindroom op jong kinders se breinontwikkeling en gee advies oor hoe ons, ons huise en omgewings kan beveilig en verkoop ook […]
Eden FM: Episode 158 met Dr Marlena Kruger Read More »
