Sale!

Sprankel joernaal

Original price was: R250.00.Current price is: R199.00.

SKU: 5158 Category:

Hierdie unieke tweetalige SPRANKEL-joernaal, bring kleur, kreatiwiteit en inspirasie bymekaar. Dit  bied inspirasie vir oorvloedige liefde, blydskap en vrede in ons digitaal-gedrewe wêreld.

  • Pragtige blomuitleg vir elke bladsy
  • Wenke en die waarde van joernaalskryf
  • Tweetalige joernaal met Bybelverse in Afrikaans en Engels
  • Ten bate van en volhoubaarheid van TechnoLife Wise Stigting.

This unique bilingual JOY-journal, brings together colour, creativity and inspiration. It offers inspiration for an abundance of love, joy and peace in our technology-driven world.

  • Beautiful flower layout for each page
  • Tips and value of journal writing
  • Bilingual journal with Bible verses in Afrikaans and English
  • For the benefit and sustainability of TechnoLife Foundation.

 

     

Shopping Basket