Gelukkige NEURO-WENNERS Welweesavontuur
- Om te floreer in ons digitaal-verslawende wêreld
- Gebaseer op holisitiese en breingebaseerde beginsels
- Volkleur
- Gebruikersvriendelike taal
- Uitnodigende bladsy-uitleg
- Selfbegeleidende gids om op eie tyd te voltooi
- Top toepassings en tegnologiewenke
- Refleksie- en gesinsaktiwiteite
- Doelgerigte aksieplan volgens behoeftes
Kombinasie module 1 Neuro Wenners gids en unieke tweetalige SPRANKEL-joernaal, bring kleur, kreatiwiteit en inspirasie bymekaar. Dit bied inspirasie vir oorvloedige liefde, blydskap en vrede in ons digitaal-gedrewe wêreld.






