Monitor op RSG: Het 5G ‘n negatiewe impak op ons gesondheid en welstand?
Vrydag 29 Mei 2020
Monitor op RSG: Het 5G ‘n negatiewe impak op ons gesondheid en welstand? Read More »
Dinsdag 12 Mei 2020 Dr. Marlena Kruger praat oor die uitwerking van elektromagnetiese golwe op die gehalte van jou slaap.
Elektromagnetiese golwe en slaap Read More »
Dr Marlena Kruger – International and multi-award winner, neuro-educationist, x-radiographer, and integrated health and well-being practitioner. DO NOT WAIT! ORDER your WoWe® anti-radiation cell phone pouch TODAY! https://mindunique.co.za/shop/ Electromagnetic radiation (EMR) is real. Whether you recognise the negative health effects on humans and living beings when generating more man-made non-ionic radiation and adding it to the
Wi-Fi, 3G – 5G! What is the impact on our health and well-being? Read More »
Maandag 4 Mei 2020 Dr. Marlena Kruger praat oor die uitwerking van mensgemaakte straling op die endokriene stelsel.
Jou endokriene stelsel en jou welstand Read More »
Maandag 20 April 2020 Neurosielkundige en voormalige radiografis dr. Marlena Kruger praat oor te veel skermtyd en die gepaardgaande langdurige blootstelling aan nie-ioniserende bestraling. Sy kyk na die verband tussen hierdie strale en infertiliteit.
Te veel skermtyd en infertiliteit Read More »
Maandag 30 Maart 2020 Dr. Marlena Kruger praat oor tegnologieverslawing en digitale demensie.
Tegnologieverslawing en Digitale Demensie Read More »
Maandag 16 Maart 2020 Dr. Marlena Kruger gesels oor hoe tegnologie jou brein herbedraad.
RSG met Amoré Bekker: Tegnologie en jou brein Read More »
Maandag 23 Maart 2020 Amore Bekker praat met dr. Marlena Kruger, ‘n neuro-opvoedkundige, oor elektro-hipersensitiwiteit en digitale demensie.
Elektro-hipersensitiwiteit en digitale demensie Read More »
Dr. Marlena Kruger bespreek haar loopbaan as radiografis, opvoeder en sielkundige, en brei uit oor die impak van mensgemaakte straling wat vanaf selfone, wi-fi, selfoontorings en antennas afkomstig is.
RSG Driesestig onderhoud: Mensgemaakte Straling Read More »