Geen selfone by skole
Die TechnoLife Wise-stigting skep bewustheid oor die effek van die oormatige gebruik van tegnologie op ons liggaam, hart, verstand en gees. Hierdie stigting se doel is om jou met kennis te bemagtig om verstandige tegno-keuses te maak sodat jy uiteindelik ’n gesonde, doelgerigte lewe kan lei. Luister gerus na die onderhoud op Kopskuif, Kaapse Kansel […]
Geen selfone by skole Read More »
